Enige navrae oor befondsing of beurse? Kontak asseblief US Kliëntediens by 021 808 9111 of teken ’n versoek op die US Dienstoonbank se portaal.
US-befondsingsgeleenthede (SUFO) vir 2026 is nou oopgestel vir voornemende studente. Ons ontvang aansoeke vanaf 1 Oktober tot 30 November 2025. As jy ’n NSFAS-student is, moedig ons jou aan om ook hiervoor aansoek te doen.
Lees asseblief die jongste nuus van die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV): Onmiddellike stappe om verspreiding van COVID-19 te stuit.
As gevolg van COVID-19-infeksies, sal die SVBL slegs studente wat ’n bespreking via die Admin A-gebou se stelsel gemaak...